Ek dink dit is omtrent net so koud hier in Moscow. Gelukkig het ek 'n klomp Suid Afrikaanse vriendinne hier en ons maak maar koeksiters. En on het ook 'n wonderlike vriend hier wat die lekkerste boerwors maak. Probeer maar die resepte. Dit is hoe ons almal hier oor die weg kom as on te veel verlang.