Sit hier in die koue land kanada, en nou moet ek kyk na al die lekker kos wat my ma al die tyd gemaak het. Sal nou maar moet gaan eksperimenteer om te kyk as ek ook van die kos kan maak. Verlang nou net teveel huis toe en is te honger.
Ek dink dit is omtrent net so koud hier in Moscow. Gelukkig het ek 'n klomp Suid Afrikaanse vriendinne hier en ons maak maar koeksiters. En on het ook 'n wonderlike vriend hier wat die lekkerste boerwors maak. Probeer maar die resepte. Dit is hoe ons almal hier oor die weg kom as on te veel verlang.